KSM is ʼn unieke makrogemeente wat saam die Jesuslewe ontdek Jy is hartlik welkom by ons gemeentes in Midstream en by Hippolaan Centurion Ons is ʼn gemeente wat konstant vernuwe, sodat ons almal op ʼn eietydse manier in hulle konteks kan dien
Terselfdertyd hou ons vas aan die waarheid van die Woord Dit oortuig ons daarvan dat die lewe bedoel is om saam met Jesus op sy manier geleef te word -die lewe op sy beste is die Jesuslewe Kom ontdek dit saam met ons
Eredienstye
08 00, 10 00 en GLOW 18 30 KSM Hippolaan
08 00, 10 00 en GLOW 17 30 KSM Midstream.