Hartenbos Museum
Unclaimed
This business has not yet been claimed by the owner or a representative. Claim this business

31 Kaap de Goedehoop Ave | Mossel Bay, 6520
Facebook +27 446017238 Send email
http://www.hartenbos.co.za
Last time updated: 2/14/23, 4:52 PM
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
About

Die Hartenbos Museum van die ATKV is geleë in die kultuur-hartland van Afrikaans. Hierdie spogmuseum fokus op die Groot Trek en huisves 'n verskeidenheid interessante voorstellings en uitstalsale wat smaakvol georden is met aantreklike oudhede wat die lewensomstandighede van die Voortrekkerpioniers van 1835 tot 1848 visueel laat leef.

Benewens die lewensgetroue voorstellings van die Groot Trek is daar ook `n gedenksaal van die Simboliese Ossewatrek van 1938, 'n besonderse voorstelling van 'n eg-outydse winkeltjie terwyl Hartenbos se geskiedenis ook hier uitgebeeld word.

Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Copied to clipboard!