Kerksondermure (KSM) Midstream
Unclaimed
This business has not yet been claimed by the owner or a representative. Claim this business

https://www.ksm.co.za/
Last time updated: 10/17/23, 5:59 PM
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
About

KSM is ʼn unieke makrogemeente wat saam die Jesuslewe ontdek Jy is hartlik welkom by ons gemeentes in Midstream en by Hippolaan Centurion Ons is ʼn gemeente wat konstant vernuwe, sodat ons almal op ʼn eietydse manier in hulle konteks kan dien
Terselfdertyd hou ons vas aan die waarheid van die Woord Dit oortuig ons daarvan dat die lewe bedoel is om saam met Jesus op sy manier geleef te word -die lewe op sy beste is die Jesuslewe Kom ontdek dit saam met ons

Ons oggenddienste is 08 00 en 10 00 Die aanddiens in Midstream begin 17 30 en 18 30 in Hippolaan.

Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Copied to clipboard!