Hoërskool Pretoria-Noord
Unclaimed
This business has not yet been claimed by the owner or a representative. Claim this business

Berg Avenue | Pretoria | Pretoria, 0182
Send email
http://www.pnhs.co.za
Last time updated: 2/14/23, 2:51 PM
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
About

Hoërskool Pretoria-Noord is 'n enkelmedium skool geleë aan die voet van die Magaliesberg in die noorde van Pretoria Dit is hier waar Mnr C J C Driescher aan die stuur staan van 'n goed geöliede skip met 'n uiters bekwame personeelgroep en meer as 1000 leerders
Die skool het in 1943 sy deure geopen en het sederdien duisende leerders gehelp vorm en ontwikkel om as suksesvolle jong volwassenes die grootmenswêreld te betree
PNHS fokus op vier hoofpilare, akademie, sport, kultuur en leierskap en streef daarna om ons vyf waardes elke dag uit te leef lojaliteit, integriteit, verantwoordelikheid, eerlikheid en respek.

Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Attention business owner!
Register your business now and enhance your global reach with iGlobal.
Start now!
Copied to clipboard!